Wanda Bam - Moederwees: ’n Voorregfees

Wanda Bam - Moederwees: ’n Voorregfees

Meimaand is ’n feesmaand. Die maand waarin ek en my jongste, Melinda, verjaar en ook waarin my liefste moedertjie altyd verjaar het. Meimaand is ook Moedersdagmaand! Vroue is nog nooit voorheen so uitgedaag om standpunt in te neem oor die behoud van lewe, as nou nie. Die vrou is gemaak om lewe te beskerm en hierdie voorreg elke dag te koester.

’n Hart Van Waarheid

’n Hart Van Waarheid

“Dit is eers wanneer jy eerlik is, wanneer jy sê: Ek is nie ’n ster nie, ek is ‘n ambassadeur van die koninkryk,” dat jy hoop bring. As jy werklik invloed wil uitoefen, is dit eerlikheid wat jou relevansie gee.”

JUIG! Februarie - Maart 2017

JUIG! Februarie - Maart 2017

Lees in hierdie uitgawe Wanda Bam se getuienis, die gevare van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en hoe Wanda se genesing gely het tot die Heelvroukursus waartydens soveel vroue reeds emosionele, fisieke en geestelike genesing ontvang het.

Skryf vir die Gees Slypskool

Om te skryf is veel meer as om ’n klomp woorde in ’n dokument te tik. Dis terugsit en stilword, en die uiteindelike vloei van gedagtes op die skerm. Vanjaar dek die slypskool vyf genres om 150 aspirantskrywers vir gedrukte en digitale publikasies te help vorm.

Loading...
Loading...