Wanda Bam - Moederwees: ’n Voorregfees

Wanda Bam - Moederwees: ’n Voorregfees

Meimaand is ’n feesmaand. Die maand waarin ek en my jongste, Melinda, verjaar en ook waarin my liefste moedertjie altyd verjaar het. Meimaand is ook Moedersdagmaand! Vroue is nog nooit voorheen so uitgedaag om standpunt in te neem oor die behoud van lewe, as nou nie. Die vrou is gemaak om lewe te beskerm en hierdie voorreg elke dag te koester.

’n Hart Van Waarheid

’n Hart Van Waarheid

“Dit is eers wanneer jy eerlik is, wanneer jy sê: Ek is nie ’n ster nie, ek is ‘n ambassadeur van die koninkryk,” dat jy hoop bring. As jy werklik invloed wil uitoefen, is dit eerlikheid wat jou relevansie gee.”

JUIG! Februarie - Maart 2017

JUIG! Februarie - Maart 2017

Lees in hierdie uitgawe Wanda Bam se getuienis, die gevare van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en hoe Wanda se genesing gely het tot die Heelvroukursus waartydens soveel vroue reeds emosionele, fisieke en geestelike genesing ontvang het.

NG Kerk Swellendam Vrouebediening

NG Kerk Swellendam Vrouebediening

NG Kerk Swellendam Vrouebediening bied aan: Wilderniswenke vir Vroue aangebied deur motiveringsspreker Wanda Bam. Kom ons keer terug na lewe in blydskap, volheid, Vryheid met Sy Gees as kompas. Met God as gids sal jy anderkant uitkom!

Wanda Bam and daughters Melinda and Melissa share story on Radio Pulpit

Wanda Bam and daughters Melinda and Melissa share story on Radio Pulpit

Radio presenter Wanda Bam and her daughters Melinda Bam (former Miss South Africa) and Melissa Bam (singer and actress) share their life story on Radio Pulpit 657AM. Tune in to Radio Pulpit 657AM at 07:40 on Thursday, 28 July to listen to Wanda Bam (Radio Cape Pulpit 729AM and Radio Pulpit 657AM presenter) and her daughters talk about her new book, Wilderniswenke vir Vroue.

Loading...
Loading...