Ma-wees

Die grootste wonder en ook die grootste uitdaging van totale vrouwees is om 'n klein bondeltjie, 'n verlengstuk van jouself, in jou arms vas te hou en deur baba- kleuter- en tienertyd, ferm maar sag te werk aan die stukkie klei wat God aan jou toevertrou het. Nie 'n taak vir "sussies" nie! Melissa en Melinda is my grootste vreugde, my grootste uitdaging en my grootste leermeesters. Vandag as twee jong vroue, is hulle die bewyse dat Ma-wees sonder God, nie suksesvol kan wees nie. Hy is die een wat langs die baan staan en jou toejuig met elke bang treë na volmaakte ma-wees. Geniet jou kind!

This is an audio only clip of Wanda on 'Ma-wees'. (23 MB)

Loading...
Loading...