Sample Image
Die venster van jou hart

Geskik vir damesgehore en dogters van hoërskool ouderdom. Oggendfunksie of Eendag werkswinkel.

Sample Image
Heelvrou Seminaar

Geskik vir damesgehore vir 'n naweekkamp, tweedag seminaar of 'n Saterdag seminaar. Vir kampe - Verkieslik op ‘n kampterrein.

Sample Image
Opvolg Heelvrou Seminaar

Hierdie seminaar word in dieselfde formaat as Heelvrou en Heelvrou opvolg seminaar aangebied.

Sample Image
God se stem in rus en stilte

Word aangebied as 'n Pinksterreeks in ‘n tydraam van 4 aande, naweekkampe of tweedag seminare.

Sample Image
Wat as? .... EK IS

Geskik vir damesgehore en dogters van hoërskool ouderdom. Oggendfunksie of Eendag werkswinkel.

Sample Image
BESTAAN jy of LEEF jy?

Word aangebied as 'n eendag seminaar en is geskik vir mans- en/of damesgehore.

Sample Image
Eva in die 21ste eeu

Word aangebeid as 'n eendag seminaar en is geskik vir damesgehore.

Sample Image
Drie vroue vertoning

Korporatiewe funksies of net sommer ‘n “ladies – night” of “ladies - morning!”

Sample Image
Ma en Dogter Kamp

Vanaf 9h00 tot 12h00 op ‘n Saterdagmiddag (Sluit af met ‘n kuier en kersligaandete opsioneel)

Sample Image
Pêrels

Geskik vir dames- en dogters - gehore. Hierdie is ‘n selfontdekking van eiewaarde. Elkeen het ‘n storie.

Sample Image
My story of Hope

Enige tema kan ook voorgestel word en op ‘n unieke manier aangebied word wat pas by jou geleentheid of funksie.

Sample Image
Wilderniswenke vir Vroue

Wilderniswenke vir Vroue is ‘n kombinasie van selfontdekking, selfontwikkeling en selforiëntering.

Testimonials

  1. Heelvrou Kampe en Seminare"Ek het nooit verstaan wat die hele gees siel liggaam uit bestaan nie. Dit help my om na al die areas in my lewe te kyk"
  2. Heelvrou Kampe en Seminare"Die Collages was amazing. Nou kan ek die regte besluite maak en heel word"
  3. Heelvrou Kampe en Seminare"Kampe soos hierdie is “keepers”. Gaan al my vriendinne nooi vir die volgende een!"
  4. Heelvrou Kampe en Seminare"Die Here het my kom vry maak"

  5. Heelvrou Kampe en SeminareEk wou nie meer lewe toe ek hierheen gekom het nie. Ek gaan met nuwe lewe en purpose weg. Ek gaan dit maak!"
  6. Radio - Leef"Dankie vir die uitstekende programme, julle laat my elke dag weer nuut kies om die Here te dien"
Loading...
Loading...