Wat as? .... EK IS

"Kits is toe nie Koning", Kom uit by die kern, Koersaanpassing, Volharding.

Kern - diepte blywende verandering en verryking is die roete. Ek kan uitbundig, “hardop” leef!  Ontdek die ware jy.  Droom weer. Verander jouself met bepaalde keuses en beïnvloed jou wêreld met Ek Is as jou mentor!
Maak tyd vir jouself, glimlag meer en lag hardop!    
Jy is begeerlik vir Ek Is.

DIE KEUSE .... is joune, neem die besluit, nou!

Onderskeie sessies:
Wat as ... lei tot woede en frustrasie
Wat as ... lei na nêrens
Wat as ... beroof jou van jou geloof in huweliksgeluk
Wat as ... hou jou konstant binne konflik
Selfondersoek: Gebed, Meditasie en Woordbestudering

EK IS ... bring eenheid en beskerm individualiteit
EK IS... bring integrasie in jou menswees
EK IS ... bring perspektief
Ek IS ... laat jou nie branderplank ry nie! ... Hy gee oorwinning, lewe in oorvloed!

Geskik vir damesgehore en dogters van hoërskool ouderdom.  Oggendfunksie of Eendag werkswinkel.

Loading...
Loading...