BESTAAN jy of LEEF jy?

Temas soos leefstyl, lewenskwaliteit, beplanning en bestuur van energie en tyd word aangespreek.  Die gehoor word gekonfronteer met die werklikheid van die verskil tussen "BESTAAN" en "LEEF". Baie interaksioneel om juis ‘n gesprek in gesinsformaat te kultiveer en selfontdekking met introspektiewe sessie, word gefasiliteer.

Word aangebied as 'n eendag seminaar en is geskik vir mans- en/of damesgehore.

Loading...
Loading...