Die venster van jou hart

Die venster van jou hart

Hierdie seminaar of kamp word in die volgende sessies aangebied:

Sessie 1 : Masker-harte & Skim-harte
Sessie 2 : Lewe sonder -'n - hart (praktiese sessie)
Sessie 3 : Sien jy hart - kans?
Sessie 4 : Beeldhouer en die klei - hart (praktiese sessie)
Sessie 5 : Hy, jy, hart - een!

Al ooit 'n handsak vasgehou waarvan die prys jou wil oortuig dis egte leer en egte waarde vir geld, maar wanneer jou vingers daaroor gly, jou reuksintuig haar inspan en jou ervaring uit die verlede jou oortuig ...dis dan plastiek! Jy voel ingedoen, misken, mislei ... Die lewe maak soms van ons "pleather" handsakke vol valse indrukke. Dis tyd vir daai leernommertjie, vriendin, die een wat ruik, proe, smaak, lyk na wat dit rérig is!

Geskik vir damesgehore en dogters van hoërskool ouderdom.  Oggendfunksie of Eendag werkswinkel.

Loading...
Loading...