Vroue wêreldbiddag in Randfontein in Maart, was ‘n seën met bykans 600 vroue wat dit bygewoon het. Wanda het gepraat oor Die Taal van Hoop – Watter taal praat jy?